MyABC InKleur

 
Jou kind sien twee prentjies op die skerm, die prentjie aan die
regterkant moet ingekleur word om te lyk soos die prentjie
aan die linkerkant. Dit word gedoen deur eers 'n kleur te
kies en dan op die prentjie op die regte posisie te kliek.

Geskik vir kinders 3 tot 10 jaar.
Die CD bevat 500 prentjies in beide Afrikaans en Engels.

Die CD sluit 'n gratis "teken" program in om "kunswerke" mee te skep.

     

  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  Verstellings kan gedoen word vir onder andere moeilikheidsgraad en klank.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x16 word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows®




LAAI AF (DOWNLOAD) INKLEUR