Hierdie opwindende speletjie leer jou kind van die alfabet.
'n Klank verskyn op die skerm en deur 'n reeks oefeninge en
speletjies leer jou kind meer van daardie klank.
Die letter word visueel geskryf.
Die klank word foneties uitgespreek.
'n Flitswoord word foneties uitgespreek en geskryf.
Jou kind tik die letter op die sleutelbord.
'n Oefening word gedoen vir letteruitkenning.
Geskik vir kinders 5 jaar en ouer.
Die CD bevat 700flitswoorde in Afrikaans.
'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
'n Skerm vertoon area van 800x600x16 word vereis.
Werk met Microsoft® Windows®