MyABC Kruis

 
Jou kind verbind die prentjies aan die linkerkant van die skerm
met die ooreenstemmende prentjies aan die regterkant.

Geskik vir kinders 3 tot 10 jaar.
Die CD bevat 4000 skermpies in beide Afrikaans en Engels.

Middellynkruising oefeninge help kinders met links/regs-koördinasie.
Dit is 'n baie belangrike vaardigheid wanneer dit kom by lees- en skryfontwikkeling.
Dit stel die kind se ogies in staat om van links na regs oor die bladsy te beweeg.
Hierdie vaardigheid is ook noodsaaklik vir die ontwikkeling van die
fynspierkoördinasie wanneer die kind van links na regs oor 'n bladsy moet
patrone maak en skryf.

     

  Kort komiese animasies word gebruik vir aansporing.
  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  Verstellings kan gedoen word vir onder andere moeilikheidsgraad en klank.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x16 word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows®




LAAI AF (DOWNLOAD) KRUIS