Font

 
Op sommige rekenaars word al die letters nie korrek vertoon nie,
bv. "a","q" en "y" .


Indien die text in u speletjies nie lyk soos hierdie nie:



dan is die korrekte font nie op u rekenaar installeer nie.

Installeer asb die Junior Primary True Type Font:



en copy/save dit na die Fonts folder op u rekenaar.
Gewoonlik c:\Windows\Fonts.