MyABC Lees & Luister

 
Jou kind lees of luister na 'n opdraggie op die skerm en kliek dan op prentjies
om die opdraggie te voltooi, bv. "Kies al die rooi sirkels" of "Kies al die honde".
Opdraggies word vertoon, maar ook deur 'n stem uitgelees vir klein kindertjies.

Geskik vir kinders 3 tot 7 jaar.
Die CD bevat 400 opdraggies in Afrikaans.

  

  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  Verstellings kan gedoen word vir onder andere moeilikheidsgraad en klank.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x24 word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows®




LAAI AF (DOWNLOAD) LEES EN LUISTER