MyABC Legkaart

 
Jou kind kies 'n legkaart uit die lys en voltooi dit dan deur die
16 stukke van die legkaart na die regte posisies te skuif.

Geskik vir kinders 5 jaar en ouer.
Die CD bevat 300 legkaarte.


     

  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  Verstellings kan gedoen word vir onder andere moeilikheidsgraad en klank.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x16 word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows® 98,NT,ME,2000,XP,Vista & 7.
    


Gaan kyk gerus by YOUTUBE vir 'n video voorskou van ons produkte.
Vir bruikbaarheidd is klank en beeldkwaliteit baie verswak.




Plaas jou bestelling |  Vertel iemand van ons |  Nuwe Vrystellings

Terug na voorskou  | Wat ons kliŽnte sÍ  | Gee jou mening


Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
Wibakor Computer Consultants BK 1997/35379/23 H/A WCCSOFT
Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
Baie dankie vir u besoek.