AKTIVERINGS

 
LET WEL:
DIE OPSIE OM TE AKTIVEER
SOOS GEDRUK OP U CD HET VERVAL:
AKTIVERINGS PER SMS NA 35002/34050 OF
TELEFONIES NA 0827388368 / 0825479111
IS ONGELUKKIG NIE MEER IN WERKING NIE.
Kliek hier om te aktiveer


Deur 'n speletjie by ons te koop, word u met voorwaardes toegelaat om die
speletjie op EEN rekenaar binne u privaat huishouding te installeer.

Om ons ontwikkelingskoste te verhaal, moet ons onsself ongelukkig
beskerm teen onwettige verspreiding van ons CD's.

Aktivering werk op die beginsel dat elke rekenaar 'n SERIALNR vertoon,
en vir daardie SERIALNR sal u 'n AKTIVERINGSKODE ontvang en insleutel.

Bepaal eers of u CD# plakker geldig is, 'n geldige CD# plakker lyk so:



  • Plakker met die MYABC logo en 'n CD# op u cover geplak.
  • CD# in die formaat 4 syfers gevolg deur 3 letters.

    INDIEN U CD# PLAKKER GELDIG IS.
  • Begin met installering van u CD.
  • Die program sal u geleetheid gee om te aktiveer.
  • Sleutel die CD# in om 'n SERIALNR te verkry.
  • Gaan voort met aktivering.

    INDIEN U CD# PLAKKER NIE GELDIG IS NIE
  • Die program sal u geleetheid gee om te aktiveer.
  • Sleutel "0000" gevolg deur "AAA" in as CD#.
  • Gaan voort met aktivering.

    PROSEDURE

  • Gaan na http://www.myabc.co.za/activate
  • Vul u SERIALNR sowel as die ander velde in.
  • Die aktiveringskode sal per e-pos na u gestuur word.
  • Sleutel die aktiveringskode in om u CD te aktiveer.

    NEEM ASB KENNIS DAT AKTIVERINGS GEMONITOR WORD,
    ALLE AKTIVERINGS TEEN U CD#/SEL/EPOS IS DUS SIGBAAR BY ONS.

    Moet dus nie u CD of CD# na vriende/familie versprei nie, vertel hulle
    eerder hoe oulik die speletjies is, sodat hulle self ook kan koop :)


    Kliek hier om te aktiveer



  • Tuis | Voorskou | Kontak | Bestel | Voorwaardes   
    Wibakor Computer Consultants BK 1997/35379/23 H/A WCCSOFT
    Kopiereg © 2004. Alle regte voorbehou.
    Baie dankie vir u besoek.