MyABC Begrip

 
Hierdie speletjie help jou kind om te konsentreer en bevorder logiese denkwyse.
Leesvaardighede word ingeoefen deurdat die vragies gelees moet word.
'n Prentjie word vertoon en 'n reeks vrae word gevra wat betrekking het op daardie
prentjie. Die vrae word beantwoord deur te kliek op die prentjie wat die
korrekte keuse verteenwoordig.

Geskik vir kinders 7 jaar en ouer.
Dit word vereis dat u kind reeds kan lees om hierdie speletjie te kan speel

     

  Kleure, vorms, letters en syfers word onder andere as tema gebruik.
  Alle tellings word gestoor om u kind se vordering oor 'n tydperk te evalueer.
  'n Veiligheidsfunksie verhoed toegang tot u bedryfstelsel.
  'n Skerm vertoon area van 800x600x16 en klankkaart word vereis.
  Werk met Microsoft® Windows®




LAAI AF (DOWNLOAD) BEGRIP